Veldbestuur: Beginsels en Praktyke

R316

By Frits van Oudtshoorn

Out of stock

Category: Tag:

By Frits van Oudtshoorn

Extent: 256 pages

Format: 240 x 168 mm (softcover)

380 + colour photos and illustrations

Veldbestuur – beginsels en praktyke poog om ‘n taamlik tegniese onderwerp te vereenvoudig deur maklik verstaanbare taal en meer as 380 foto’s en illustrasies te gebruik. Dit bevat vier hoofstukke. Hoofstuk 1 is ‘n inleiding tot veldbestuur en bevat ook belangrike wetgewing. Hoofstuk 2 bespreek die natuurlike hulpbronne wat tydens veldbestuur benut word. Hoofstuk 3 handel oor ekologiese beginsels en bevat gedeeltes oor basiese ekologiese prosesse, die rol van plante en diere en die agteruitgang van veld. Hoofstuk 4 bevat al die belangrike bestuurspraktyke van veldbestuur, soos plaasplanning, weidingsbestuur, brandbestuur, die beheer van ongewenste plante, evaluering van veldtoestand en vele meer. Hierdie boek is daarop gemik om die nodige kennis te verskaf om alle grondgebruikers te help om die veld onder hul sorg effektief te bestuur.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Veldbestuur: Beginsels en Praktyke”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart