Probleemplante en indringeronkruide van Suider-Afrika

R450

By: Clive Bromilow

Category: Tags: , , ,

By: Clive Bromilow

Extent: 464 pages

Format: 240 x 168 mm (hardcover)

900 + colour photos, distribution maps

Probleemplante en indringeronkruide van Suider-Afrika beslaan meer as 800 spesies probleemplante, waarvan 433 geïllustreer en beskryf word. Die spesiebeskrywings bevat ‘n beskrywing van elke spesie, hul oorsprong, impak op die omgewing, beheermaatreëls, verspreidingskaarte en soortgelyke spesies. Meer as 900 kleurfoto’s is ingesluit om identifikasie te vergemaklik. Insiggewende inleidende hoofstukke is ingesluit en handel oor onderwerpe soos huidige wetgewing (insluitend ‘n lys van verklaarde indringer spp.), uitheemse indringers teenoor bosverdigting, biologiese beheermaatreëls, chemiese beheermaatreëls asook weerstand teen onkruiddoders. Dit is ‘n onmisbare gids vir almal wat onkruide en indringerplante plante in Suid-Afrika moet identifiseer of beheer.  

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Probleemplante en indringeronkruide van Suider-Afrika”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart