Karooveld – Ekologie en Bestuur

R230

By: KJ Esler, SJ Milton & WRJ Dean

Category: Tags: , , ,

By: KJ Esler, SJ Milton & WRJ Dean

Extent: 214 pages

Format: 240 x 210 mm (softcover)

350 + colour photos and diagrams

Hierdie boek gee ‘n uiteensetting van veldbestuur en veldtoestand beoordelings metodes vir ‘n wye geografiese gebied van die droë Suid-Afrikaanse dele, vanaf die vygie-veld van Namakwaland, deur die Groot Karoo tot die grasagtige oostelike Karoo. Dit sal die praktiese en ambisieuse grondgebruiker help om ekologiese veldbestuur toe te pas en om die uitwerking van weiding en herstel op die veld te evalueer. Die boek sal ook wees vir voornemende boere wat die potensiaal en geskiktheid van grond vir ‘n nuwe onderneming moet evalueer voordat hulle belê, sowel as almal wat geïnteresseerd is in die Karoo en sy plante en diere.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Karooveld – Ekologie en Bestuur”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart