Gids to grasse van Suider-Afrika

R350

By: Frits van Oudtshoorn

Category: Tags: , ,

By: Frits van Oudtshoorn

Extent: 289 pages

Format: 240 x 170 mm (softcover)

850 + colour photos

Hierdie boek is die omvattendste gids tot die algemene grasse in Suider-Afrika. Dit bevat spesiebeskrywings en meer as 850 uitstekende kleurfoto’s van die 350 mees algemene grassoorte in die streek. Elke spesiebeskrywing bevat die belangrikste kenmerke vir identifikasie, die habitat waarin die gras groei, soortgelyke grasspesies, die gebruike en weidingswaarde, verspreiding in die wêreld, ‘n verspreidingskaart in suidelike Afrika asook algemene name in verskeie inheemse tale. Dit bevat ook ‘n maklik bruikbare identifikasiesleutel. Insiggewende inleidende hoofstukke oor die rol van gras in die ekologie en tydens veldbestuur is ook ingesluit. Daar is ook ikone wat die leser in staat stel om sekere inligting in ‘n oogopslag te bekom. Hierdie boek is ‘n onmisbare gids vir almal wat by omgewings- en landboubestuur betrokke is.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gids to grasse van Suider-Afrika”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart