Fynbos – Ekologie en Bestuur

R295

By: KJ Esler, SM Pierce & C de Villiers

Category: Tags: , , ,

By: KJ Esler, SM Pierce & C de Villiers

Extent: 262 pages

Format: 240 x 210 mm (soft cover)

250 + colour photos

Die fynbosstreek is een van die skouspelagtigste en uiteenlopende plekke op aarde. Dit is nie ‘n ledige stelling as ‘n mens die buitengewone diversiteit van plante, soogdiere, insekte, varswater en mariene spesies wat fynbos hul tuiste maak in ag neem nie. Dit het ook ‘n groot aantal makro- en mikrohabitate as gevolg van die verskeidenheid in klimaat, geologie en topografie. Die bestuur en instandhouding van sodanige diversiteit, veral met inagneming die vele brandafhanklike spesies teenwoordig, het kennis en deeglike oorweging nodig. Hierdie boek is ‘n uiters handige gids vir grondeienaars, besuurder of selfs besoekers, om die buitengewone natuurlike rykdom te waardeer en te bestuur.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Fynbos – Ekologie en Bestuur”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart